Skryf in vir SPDW 2020

Hoe om in te skryf

Kies wie jy wil inskryf deur op die skakel hieronder te kliek, Jeuglid/ Volwassene/ Staatmaker of Verkenner.
Neem asb. kennis dat verkenners slegs op uitnodiging saamkamp en diens doen as Matrose (Taakmag)
Geen persoon onder die ouderdom van 18 jaar mag hulself inskryf nie.

Aan die einde van die inskrywing sal jy 'n faktuur kan uitdruk met bankbesonderhede om betaling te maak voor die 6 MAART 2020.

Indien betaling deur jou kommando gemaak word kan jy die faktuur ignoreer.

Die inskrywingsvorm en faktuur word ook na jou per e-pos gestuur.

 
Indien voorheen by SPDW al gekamp was sleutel die Voortrekker Registrasie nommmer hieronder in.
Die vorm sal vir jou ingevul word, gaan die inligting na en kies hierdie jaar se spesialisasie en skryf in!
Voortrekker Registrasie Nommer: